Sot­sji­nag­mer­rie: Red Bull gee K­vy­at trek­pas

24 uur

Beeld - - Sport -

Lon­den. – Red Bull, ’n voor­ma­li­ge For­mu­le Een­kam­pi­oen­span, het Da­niil K­vy­at gis­ter die trek­pas ge­gee ná sy nag­mer­rie­ver­to­ning in die Rus­sie­se Grand Prix ver­le­de na­week in Sot­sji. Hy is met die Ne­der­land­se tie­ner Max Ver­stap­pen ver­vang.

K­vy­at sal nou te­rug­keer na Red Bull se sus­ter­span, Toro Ros­so, ter­wyl die 18­ja­ri­ge Ver­stap­pen sy plek langs die Aus­tra­li­ër Da­niel Ric­ci­ar­do sal in­neem.

Die S­paan­se Grand Prix, die vyf­de ron­de van die For­mu­le Een­sei­soen, word op 15 Mei in Bar­ce­lo­na be­slis.

“Max het die sei­soen uit­ge­troon as een van die ta­lent­vol­le jong ren­ja­ers. Sy ver­to­ning by Toro Ros­so was tot dus­ver in­druk­wek­kend en dit is vir ons aan­ge­naam om aan hom die ge­leent­heid te gee om vir die Red Bull­span deel te neem,” het die span­hoof, Chris­ti­an Hor­ner, ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.