Pret­tig on­danks cli­chés

Beeld - - Fliek - Her­man La­te­gan Met o.a. Jen­ni­fer A­nis­ton, Ju­lia Ro­berts en Ti­mothy O­lyp­hant. Re­gie: Gar­ry Mars­hall. 118 mi­nu­te.

Ar­me Jen­ni­fer A­nis­ton. Die B­rit­se The Gu­ar­di­an be­skryf haar as “Fo­re­ver the Voi­ce of the Dum­ped”. Hier speel sy dan ook San­dy wie se eks­man Hen­ry (Ti­mothy O­lyp­hant) her­trou het. Hen­ry lyk soos ’n aan­trek­li­ke pos­man vir wie jy as hy twee keer klop som­mer skree: “Awe, hei­ta, hosh tok­ke­losh!”

Sy nu­we vrou, Ti­na (S­hay Mit­chell), is ’n wil­de rab­be­doe wat heel­dag in skrap­se sjoe­broe­kies lig­gies soos ’n teel­perd ga­lop. Haar kog­gel­klo­fie flits sy ge­reeld in die ka­me­ra se lens.

Wan­neer die lie­we San­dy se eks­man haar diep in die oë kyk om haar te ver­tel hy trou weer, ver­star haar ge­sig tot ’n kil sout­pi­laar soos Lot se vrou. On­wil­le­keu­rig dink ’n mens aan die dag toe Brad Pitt haar ver­tel An­ge­li­na Jo­lie is sy nu­we skat­te­bol. Ai, mans is walg­wor­sies, sê haar oë. Sy ver­wek sim­pa­tie.

Ju­lia Ro­berts speel die rooi­kop Mi­ran­da, ’n stug TV-ster. Sy lyk soos ’n krui­sing tus­sen ’n aan­val­li­ge do­mi­na­tri­se en ’n kwaai boe­te­bes­sie. ’n Naal­de­ko­ker kom ook by ’n mens op. Mi­ran­da steek iets weg, maar jy proe nie som­mer aan haar ker­rie nie, want brand sal jy brand. Dit bly dus ’n raai­sel tot la­ter.

Ka­te Hud­son ver­tolk Jes­se wie se ras­sis­tie­se ou­ers haar In­di­ër­man ver­pes.

Daar is so­veel los sto­ries wat deur­me­kaar vleg, dis on­moont­lik om al­les hier uit te pluis. Maar Moe­ders­dag is die sa­me­bin­den­de fak­tor en as dit aan­breek, is dit ’n vreug­de­vuur van die een sen­ti­men­te­le cli­ché ná die an­der. Die flou, voor­spel­ba­re grap­pe is ver­skrik­lik en The Gu­ar­di­an sê dié fliek is so sleg dat dit eint­lik goed is. Is dit moont­lik?

Ja, dit is. Die ak­teurs en al­mal daar­by be­trok­ke ge­niet hul­self ken­ne­lik ga­te uit – tong ferm in al­bei kies­te. Lek­ker. )

Jen­ni­fer A­nis­ton in die ko­mie­se dra­ma Mot­her’s Day.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.