KYK: ‘Gryp­dief’ self ge­gryp op trein­wa

Beeld - - Nuus -

’n Oog­ge­tuie se vi­deo wys hoe ’n ver­meen­de boef hom le­lik vas­ge­loop het toe hy gis­ter­og­gend op ’n trein tus­sen die Strand en Kaap­stad by die Eer­ste­ri­vier­sta­sie ’n vrou se sel­foon ge­gryp het en daar­mee wou weg­hard­loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.