Var­si­ty­hok­kie­reeks spog met na­si­o­na­le spe­lers

Beeld - - Sport -

Kaap­stad. – Die Var­si­ty­hok­kie­reeks be­gin weer dié na­week met ’n reeks wed­stry­de by die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg.

Die wed­stry­de be­gin van­dag om 13:30 met die Puk­ke wat Wits die stryd aan­sê.

Die twee­de ron­de word vol­gen­de na­week (13 tot 16 Mei) by die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch be­slis.

Die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg het ver­le­de jaar die ti­tel ge­wen ná ’n se­nu­ter­gen­de straf­doe­le­stryd in die eind­stryd teen Ma­ties.

Span­ne van agt u­ni­ver­si­tei­te – Ma­di­baz, I­keys, UJ, Tuks, Ma­ties, Wits, Puk­ke, en die Ko­v­sies – neem aan die toer­nooi deel.

Verskeie na­si­o­na­le spe­lers sal in van­jaar se reeks in ak­sie wees. Toe­skou­ers kan ook heel­wat ver­maak te wag­te wees. Van­dag se wed­stry­de: 13:30: Wits t. Puk­ke. 15:15: Tuks t. Ko­v­sies. 17:00: Ma­di­baz t. I­keys. 18:45: UJ t. Ma­ties.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.