G­len­wood in Ja­pan as ‘wê­reld­kam­pi­oen’ ge­kroon

Beeld - - Sport -

Jo­han­nes­burg. – G­len­wood is die nu­we kam­pi­oen van die jaar­lik­se Sa­nixrug­by­toer­nooi in Ja­pan. Die skool van Dur­ban se eer­ste­span het Hi­gashi Fu­ku­o­ka High van Ja­pan in die eind­stryd oor­tui­gend met 45­6 ver­slaan.

G­len­wood het ook die eer­ste SuidA­fri­kaan­se skool ge­word wat vir die twee­de keer as kam­pi­oen ge­kroon word.

G­len­wood het in 2008 ook die ti­tel ver­o­wer toe hy met 39­0 oor Tar­bes van Frank­ryk in die eind­stryd baas was.

G­len­woord word deur die voor­ma­li­ge Suid­A­fri­kaan­se Sko­le­skrum­ska­kel Ru­di Da­mes af­ge­rig.

Paul Roos Gim­na­si­um van S­tel­len­bosch het ver­le­de jaar die kroon ge­dra toe hy Brisbane Boys’ Col­le­ge in die eind­stryd met 35­3 ge­klop het.

G­rey­kol­le­ge van Bloem­fon­tein was die eer­ste SA span wat dié toer­nooi ge­wen het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.