Qu­a­de gaan nie saam met Wal­la­bies na Rio

Beeld - - Sport -

Syd­ney. – Die Wal­la­by­ster Qu­a­de Cooper sal nie in Au­gus­tus lid wees van die Aus­tra­lie­se se­wes­span vir die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro nie.

Die Aus­sies se se­wes­af­rig­ter, An­dy F­riend, het ge­sê die span het nie ge­noeg tyd ge­had om saam met dié los­ska­kel te werk nie. Hy speel vir Tou­lon, ’n Fran­se Top14­klub.

“Daar is geen twy­fel dat Qu­a­de ’n spe­ler van ge­hal­te is nie, maar ons het die af­ge­lo­pe vyf maan­de net nie kans ge­had om so­veel as wat ons wou met hom te werk nie.

“Ek het el­ke dag ’n groep van meer as 20 spe­lers wat aan ver­skil­len­de struk­tu­re en spel­pa­tro­ne werk.

“Ek dink nie ons sou die bes­te uit Qu­a­de ge­kry het as ons hom in die toer­nooi ge­bruik het met be­perk­te voor­be­rei­ding nie – ver­al nie vir ’n be­lang­ri­ke ge­leent­heid soos die O­lim­pie­se S­pe­le nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.