‘Nu­we’ Bul­le se op­mars

Beeld - - Sport -

dié Nieu-See­land­se span­ne aan­spraak­ma­kers is, sal van­dees­maand dui­de­lik wees.

Die Bul­le sluit hul toer vol­gen­de na­week teen die Wa­ra­tahs af, waar­na die S­tor­mers en die Leeus op Lof­tus wag.

Ma­rais sê die Bul­le het ver­le­de Vry­dag die ba­sie­se as­pek­te goed uit­ge­voer.

“Daar was vroe­ër al­tyd iets in ’n wed­stryd wat ons van ’n goeie grond­slag ont­neem het. Teen die For­ce was dit nie die ge­val nie en ons het end­uit die pas vol­ge­hou.

“Die uit­da­ging is om dít nou die norm te maak.”

Die Brum­bies se aan­slag sal meer in­hou as waar­mee die For­ce vo­ren­dag ge­kom het.

Die tuis­span, wat die na­week teen die High­lan­ders en voor dit teen die Cru­sa­ders ver­loor het, het in 2011 laas drie ag­ter­een­vol­gen­de ne­der­lae ge­ly.

Die Wal­la­by-flank Da­vid Po­cock is al­tyd ’n fak­tor en Lap­pies La­bu­schag­né en Ar­no Bo­tha het ’n ge­wig­ti­ge taak om hom dop te hou.

Die Brum­bies sal die Bul­le in die skrums be­proef met die Wal­la­bies S­cott Sio, S­te­phen Moo­re en Ben A­lex­an­der wat in die voor­ry te­rug­keer.

2011 Die laas­te keer toe die Brum­bies drie keer in ’n ry ver­loor het

Fo­to: GALLO IMAGES

Ar­no Bo­tha, ag­ste­man van die Bul­le, sal moet help om die Brum­bies se Da­vid Po­cock in toom te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.