S­TUUR ’N SMS

Beeld - - Front Page -

My seun is deur die de­par­te­ment by ’n ho­ër­skool in­ge­skryf wat nie bin­ne 5 km van ons wer­kof woon­a­dres is nie. Dit ter­wyl daar vier an­der sko­le na­der aan ons is, waar­van een ons voor­keur­skool is. Hy is nie op die A­ of B­wag­lys ge­plaas vir ons voor­keur­skool nie. – A­li­da K­noet­ze

Die ge­sta­ke­ry gaan die pos­kan­toor­wer­kers niks in die sak bring nie. Nie­mand kom dit ag­ter wan­neer hul­le staak nie. – JHJ, Mid­del­burg

San­ral kan nog tien jaar gra­sie gee, ons sal nie die ge­lag be­taal nie. – Jeff Au­camp

Ni­a­nell, nee man. Gaan leen geld by ’n bank. Dis wat die nor­ma­le mens sal doen. – La­la Ni­a­neee! – Ca­rol, Rus­ten­burg

Ek sal graag ’n paar A­fri­kaan­se san­gers A­me­ri­ka toe wil s­tuur, maar hul­le moet daar bly! – La­ney

Stem saam met Ru­dolf S­tehle oor ’n A­fri­kaan­se u­ni­ver­si­teit: een son­der ker­ke, po­li­ti­ci en ab­so­luut son­der ras­ver­wy­sing. Een in die Noor­de en een die Paarl. Waar­heen kan ek my do­na­sie s­tuur? – Chris, P­re­to­ria

P­re­to­ria FM: Jim­my, Son­dae se uit­sen­dings is baie be­son­ders. Wenk: Luis­ter ook Sa­ter­dae tus­sen 18:00 en 22:00, dan speel S­te­phan die mooi­ste mu­siek. Be­derf jou ook daar­mee! – Peet B­re­den­kamp, Pie­ters­burg

Jul­le s­lim on­ge­lo­wi­ges wil graag vir ons ver­tel hoe die heel­al ont­staan het, maar kan nie sê hoe die pi­ra­mi­des re­la­tief on­langs ge­bou is nie. Of was dit ook ’n hap­pe­ning? – P­hi­lip

Ge­luk­kig gaan die groot­ste on­ge­slyp­te di­a­mant ter wê­reld op­ge­veil word en nie “on­der die ha­mer” kom nie! – T­wak­kie

Ja, Co­bus Claas­sen, die “nu­we” Bul­le se op­mars was toe van kor­te duur. Wat nou? – Jo­hann, Boks­burg

Maak CJ S­tan­der die vol­gen­de Bok­kap­tein. Hy is ’n spe­ler wat als gee om te wen. – Le­ser

Ek sien die SAUK is op soek na plaas­li­ke in­houd. Ek het ’n voor­stel: Wat van ’n bie­tjie plaas­li­ke at­le­tiek? – Ly­net­te, P­re­to­ria

Asb.! 7de Laan het hand­uit ge­ruk! Die ge­weld hou net nie op nie! – Le­ser

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.