Pas­toor ver­moor: Borg uit­ge­stel

Beeld - - Nuus - – Han­ti Ot­to

Die man wat sy pas­toor­skoon­ma na be­we­ring dood­ge­steek het, het gis­ter in­ge­stem dat sy borg­to­gaan­soek weer uit­ge­stel word, want hy wil glo nog in­lig­ting aan sy pro­ku­reur gee.

S­te­fan Vis­ser (28) van Ro­se­vil­le, P­re­to­ria, is op 11 A­pril in heg­te­nis ge­neem kort na­dat past. El­sa­bé van Nie­kerk dood­ge­steek is.

Hoe­wel al­bei par­tye ge­reed was om met die borg­to­gaan­soek te be­gin, het Sip­ho Let­so­a­lo, aan­kla­er, ge­vra dat die ver­rig­tin­ge uit­ge­stel word om­dat die on­der- soek­be­amp­te Don­der­dag­aand in die hos­pi­taal op­ge­neem moes word. P­hi­lip van Staden, vir Vis­ser, het in­ge­stem.

Her­man en Chris­ti­ne Pie­naar.

Fo­to: THEANA BREUGEM

S­te­fan Vis­ser

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.