Klan­te brie­send oor ‘tie­ner’ op plak­kaat vir Moe­ders­dag

Beeld - - Nuus - Han­nes Kru­ger

Klan­te krui­sig Tru­wort­hs in die so­si­a­le me­dia oor die Moe­ders­dag-plak­kaat van ’n skraps ge­kle­de “tie­ner” in sy win­kels.

Mi­che­le­ne Benson, ’n om­ge­krap­te ma, skryf op haar Fa­ce­book-blad sy is nie se­ker wat ’n tie­ner in ’n op­ge­stop­te bra en ’n kant­broe­kie met Moe­ders­dag te doen het nie.

“El­ke vrou wat in die ry staan om te be­taal, sien haar dog­ter op die plak­kaat. Die kind op die fo­to is vir my bi­sar. Moe­der­skap gaan oor diep­te en groei en om kin­ders groot te maak.

“Dit gaan oor vol­was­se en deur­win­ter­de sek­su­a­li­teit waar­van hier­die lie­we mei­sie geen i­dee het nie,” skryf Benson.

Tru­wort­hs sê in ’n ver­kla­ring hy is oor­tuig daar­van dat ma’s jonk en aan­trek­lik moet kan voel as hul­le wil.

Die be­doe­ling was nie om e­nig­een te be­le­dig of aan­stoot te gee nie, sê hy.

Vol­gens Tru­wort­hs het hy kom­pli­men­te én kri­tiek op sy plak­kaat ge­kry. Hy sê al­le klan­te het die reg tot hul eie me­ning oor sy veld­tog­te.

“Die werk­lik­heid is dat baie van ons on­der­kle­re en slaap­kle­re ge­koop word as ge­sken­ke vir ma’s op Moe­ders­dag.”

Tru­wort­hs sê daar is nie ’n tie­ner op die plak­kaat nie, maar ’n vrou van iets in die 20.

Die Moe­ders­dag­plak­kaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.