‘Beurt­krag ver­by’

Beeld - - Nuus - – News24

soek en die per­so­neel toe­ge­spreek.

Hy het ge­sê dit is sy werk om toe­sig te hou oor die re­ge­ring en hy be­soek maat­skap­pye en dor­pies.

“Daar is nie ’n plek wat ek nie be­soek nie. Ek het ge­kom om te sien hoe ons vaar.

“Ver­slae wat ek ont­vang oor wat aan die ge­beur is, kan moont­lik nie die he­le ver­haal ver­tel nie. E­nig­een kan ’n ver­slag skryf.

“Ek het vroe­ër aan jul be­stuur ge­sê dat ek nou daar­van be­wus is dat ons na daar­aan is om ’n jaar son­der beurt­krag te vol­tooi, en ek sê vir men­se dat ons dit nie meer gaan hê nie,” het hy ge­sê.

“Ek het ge­won­der, aan­ge­sien ek nie hier was nie, praat ek die waar­heid?

“Nou gaan ek vir men­se ver­tel daar sal nooit beurt­krag wees nie.

“Ek was hier, ek het dit ge­sien.”

Zu­ma het ver­wys na ’n voor­leg­ging wat hom “ver­troue” ge­gee het.

“Al was ek nie op e­ni­ge skool nie, het ek dit ver­staan. Dit was baie dui­de­lik.

“Ek wou uit­hard­loop in die straat en sê ons het ge­wen, en hul­le sê vir my ons sal gou sur­plus­krag hê wat ons kan ver­koop.”

Fo­to: HER­MAN VERWEY

Pres. Ja­cob Zu­ma het Me­ga­watt Park in Jo­han­nes­burg gis­ter be­soek. By hom is B­ri­an Mo­le­fe, uit­voe­ren­de hoof van E­s­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.