Me­dia en re­ge­ring praat nie die­self­de taal, sê Faith Mut­ham­bi

Beeld - - Nuus - – Jan Gerber

Die me­dia het “ras­sis­tie­se nei­gings” en wil die swart re­ge­ring as kor­rup stig­ma­ti­seer.

Daar­om is die trans­for­ma­sie van die ge­druk­te me­dia die de­par­te­ment van kom­mu­ni­ka­sie se “vlagskipprojek” vir die jaar, het Faith Mut­ham­bi, mi­nis­ter van kom­mu­ni­ka­sie, gis­ter in haar be­gro­tings­re­de ge­sê.

Sy het ge­sê se­dert Ja­cob Zu­ma pre­si­dent ge­word het, is daar el­ke twee we­ke ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie oor die ka­bi­nets- ver­ga­de­ring, en die ge­paard­gaan­de ver­kla­ring is ge­woon­lik lan­ger as tien blad­sye met ver­skeie “in­sig­te”.

“Maar ons me­dia fo­kus eer­der daar­op om die re­ge­ring te skan­da­li­seer selfs as dit be­te- ken dat al die fei­te nie reg is nie. Daar kan ge­ar­gu­men­teer word dat ras­sis­tie­se nei­gings ’n rol speel in die mee­do­ën­lo­se po­gings om die swart ANC-re­ge­ring te stig­ma­ti­seer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.