Zu­ma glo SA sal gou ook kan krag ver­koop

Beeld - - Nuus -

Beurt­krag is nou iets van die ver­le­de, al­dus pres. Ja­cob Zu­ma. Hy het gis­ter, om­ring deur ’n groot groep lyf­wag­te en tak­tie­se po­li­sie, E­s­kom-per­so­neel by die kragreus se hoof­kan­toor, Me­ga­watt Park, in Jo­han­nes­burg toe­ge­spreek.

In sy staats­re­de het Zu­ma aan­ge­kon­dig dat die re­ge­ring on­der­steu­ning sal bied aan ver­skeie staats­be­heer­de maat­skap- pye ter­wyl hy ook die her­vor­ming sal be­stuur wat hul­le doel­tref­fen­der sal maak in die uit­voe­ring van hul man­daat.

E­s­kom moes on­langs heel­wat be­dryfs­uit­da­gings die hoof bied, maar het ne­ge maan­de lank groot krag­on­der­bre­kings en beurt­krag af­ge­weer.

Zu­ma het met be­stuur­ders van die land se krag­sta­sies ver­ga­der, E­s­kom se ge­ïn­te­greede op­wek­kings­be­heer­sen­trum be-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.