Walg­lik, sê Frank­ryk

Beeld - - Nuus - – Reuters, NBC News

Da­mas­kus. – Die VSA, B­rit­tan­je en Frank­ryk het ’n lug­aan­val op ’n vlug­te­lin­ge­kamp in Si­rië waar­in min­stens 28 men­se dood is skerp ver­oor­deel.

“Daar is geen reg­ver­dig­ba­re ver­sko­ning vir ’n lug­aan­val op on­skul­di­ge bur­ger­li­kes wat reeds een keer moes vlug voor ge­weld nie,” het Josh Ear­nest, Wit­huis-woord­voer­der, ge­sê.

“Hier­die men­se is in die mees des­pe­ra­te si­tu­a­sie denk­ba­re en daar is geen reg­ver­di­ging vir mi­li­tê­re op­tre­de wat hul­le tei­ken nie,” het hy ge­sê.

Frank­ryk het aan­ge­dring op ’n on­der­soek na die “walg­li­ke en on­aan­vaar­ba­re op­tre­de wat ’n oor­logs­mis­daad of ’n mis­daad teen die mens­dom kan wees”.

P­hi­lip Ham­mond, B­rit­se mi­nis­ter van bui­te­land­se sa­ke, het die skuld vir die voort­du­ren­de aan­val­le op pres. Ba­sjir al-As­sad se re­ge­ring ge­pak, on­danks in­ter­na­si­o­na­le po­gings tot ’n skiet­stil­stand.

“Die re­gi­me se min­ag­ting van po­gings vir vre­de is dui­de­lik,” het hy ge­sê.

Die Sy­ri­an Ob­ser­va­to­ry for ’n Man be­trag die ska­de wat aan­ge­rig is na­dat ’n vlug­te­ling­kamp in Si­rië Don­der­dag deur veg­vlieg­tuie ge­bom­bar­deer is. Die Ka­mu­na­vlug­te­ling­kamp is na­by die Si­rie­se dorp Sar­ma­da in die Id­lib­pro­vin­sie. Min­stens 28 men­se is dood en meer as 30 be­seer. Daar is nog on­dui­de­lik­heid oor wie vir die aan­val ver­ant­woor­de­lik was. Hu­man Rig­hts het ge­sê 28 men­se is dood in die pro­vin­sie Id­lib na­by die grens met Tur­kye. Dit was na­by die dor­pie Sar­ma­da, wes van A­lep­po, waar ’n lug­aan­val op ’n hos­pi­taal vroe­ër die week die le­we van meer as 12 dok­ters en pa­si­ën­te ge­ëis het.

Dit was on­dui­de­lik wie die lug­aan­val ge­doen het.

’n Woord­voer­der van die A­me­ri­kaan­se de­par­te­ment van bui­te­land­se sa­ke het ge­sê die VSA kon nog nie vas­stel of As­sad se re­gi­me ver­ant­woor­de­lik was nie, maar dié be­we­rings word on­der­soek.

Ear­nest het ge­sê daar was bes moont­lik nie e­ni­ge vlieg­tuie van die VSA of die VSA­ge­lei­de ko­a­li­sie in die ge­bied nie. Hy het ge­sê as dit blyk dat die Si­rie­se re­ge­ring be­trok­ke was, “sal dit be­slis nie die eer­ste keer wees nie”.

Beeld­ma­te­ri­aal wat gis­ter deur die Si­rie­se bur­ger­mag op die in­ter­net ver­sprei is, wys blyk­baar die to­neel ná die aan­val. Bran­den­de ten­te word ge­blus en ly­ke word toe­ge­gooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.