Be­dags ge­sond, snags word hul­le ve­ge­ta­tief

Beeld - - Nuus -

Isla­ma­bad. – Be­dags is dié twee broers ge­wo­ne, le­wens­lus­ti­ge kin­ders, maar wan­neer die son sak, ver­val hul­le in ’n ve­ge­ta­tie­we toe­stand waar­in hul­le nie kan praat of be­weeg nie.

S­ho­aib Ahmed (13) en sy broer Abdul Rashid (9) word die “son­kin­ders” ge­noem en hul ge­val ver­stom Pa­kistan­se dok­ters.

Ja­ved Akram, ’n pro­fes­sor in ge­nees­kun­de aan die Pa­kistan­se in­s­ti­tuut van me­die­se we­ten­skap, sê hy het nie die vaag­ste be­nul wat die simp­to­me ver­oor­saak nie.

“Ons het hier­die ge­val as ’n uit­da­ging aan­vaar. Ons dok­ters doen toet­se om vas te stel waar­om die seuns be­dags piek­fyn is, maar nie hul oë kan oop­maak, kan praat of kan eet wan­neer die son sak nie,” het hy gis­ter ge­sê toe hy die twee seuns in sy hos­pi­taal be­soek het.

Die re­ge­ring ver­skaf gra­tis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.