BY

Beeld - - By -

Mi­gal en Hen­nie Zee­lie in hul hui­sie na­by die Fo­rest Ed­ge­gas­te­plaas in R­hee­nen­dal. Hul­le is te­vre­de met hul le­we in die los­plan­kie­huis, maar om­dat hul hui­sie bou­val­lig raak, hoop hul­le om ’n “ka­ra­vaan­tjie” te be­kom so­dat hul­le een kom­mer­nis min­der sal hê. Nóg ’n kom­mer­nis is las van bob­be­ja­ne. “Al maak ons die deur toe, kom bob­be­ja­ne par­ty­maal ons gro­ce­ries op­vreet. Een keer ’n groot sak sui­ker ge­vreet; baie ska­de aan­ge­rig,” sê Hen­nie.

Wens­ly­sie:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.