Le­wen­styl ver­splin­ter

Beeld - - By -

S­taats­in­gry­ping om die in­heem­se Knys­na­bos te be­waar het eer­tyd­se hout­kap­pers se le­wen­styl ver­splin­ter.

Hul­le moes die bos ver­laat en aan die bos se bui­te­ran­te in­trek op stuk­kies grond in Bib­bies­hoek, E­lands­kraal en Ka­ra­ta­ra wat aan hout­kap­pers ge­skenk is.

Hout­kap­pers het meest­al aan­hou hout­kap in plan­ta­sies, en hout is met os­se na ver­koop­pun­te aan­ge­sleep.

S­legs die na­sa­te van die wa­re hout­kap­pers leef nog.

Om die in­heem­se woud te be­soek, moet hul­le ’n per­mit be­kom, soos e­ni­ge an­der be­soe­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.