Wen met: Waar is ons?

Beeld - - Jou Dag - Lei­dra­de:

1. Dít is die groot­ste en noor­de­lik­ste streek van Fin­land. 2. Dis die plek om te be­soek as jy die Noor­der­lig­te en ren­die­re wil sien. As jy kan raai waar ons ons be­vind, SMS die ant­woord na 35986. Be­gin jou SMS met “Waar”, ge­volg deur jou ant­woord, naam en van. ’n SMS kos R1,50. Een kor­rek­te in­skry­wing bring dié le­ser R100 in die sak.

Wen met: Wie het ge­sê?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.