Reis s­lim met Tra­vel S­mart

Beeld - - Bruide -

Die lug­diens Air Mau­ri­ti­us, wat die wen­brui­de se vlug­te na dié tro­pie­se ei­land borg, het on­langs sy Tra­vel S­mart­pro­gram be­kend ge­stel.

Die doel is om meer Suid­A­fri­ka­ners in die stil­ler, koel sei­soen na die ei­land te lok deur men­se be­wus te maak van plus­pun­te, soos gra­tis rei­se vir kin­ders en af­slag vir wit­te­broods­paar­tjies.

Car­la da Sil­va, Air Mau­ri­ti­us se streek­be­stuur­der vir A­fri­ka en SuidA­me­ri­ka, ver­dui­de­lik die ver­skil tus­sen dié pro­gram en an­der spe­si­a­le aan­bie­dings: “Die mees­te lug­diens­te bied uit­ver­ko­pings bui­te die spits­sei­soen waar ’n af­ge­merk­te prys aan­ge­bied word om die mark te sti­mu­leer, maar dit is net vir ’n be­perk­te ge­tal sit­plek­ke en vir ’n be­perk­te tyd.

“Die Tra­vel S­mart­pro­gram bied Suid­A­fri­ka­ners nie net ’n la­er kaart­jie­prys nie, maar jy kry ook reg­deur die jaar voor­de­le in die tyd­per­ke bui­te die spits­sei­soen wat kan be­te­ken dat ’n ge­sin van vier (twee vol­was­se­ nes en twee kin­ders) wat bui­te die spits­sei­soen reis R8 550 s­paar deur dié pro­gram te be­nut.”

Mau­ri­ti­us is ’n vier uur lan­ge vlug van Jo­han­nes­burg, dit is ma­la­ri­a­vry en Suid­A­fri­ka­ners be­no­dig nie vi­sums nie.

An­der voor­de­le van die pro­gram sluit in: ’n gra­tis gholf­sak, ek­stra ba­ga­sie word toe­ge­laat, twee kin­ders on­der 12 vlieg gra­tis (saam met hul ou­ers) en 20% kor­ting op die bruid se kaart­jie­prys vir wit­te­broods­paar­tjies.

Vir meer in­lig­ting en die vol­le­di­ge voor­de­le van die pro­gram be­soek air­mau­ri­ti­us.com of smart­tra­vel.co.za of ska­kel 011 601 3900 of 087 151 1848.

) Volg Air Mau­ri­ti­us op T­wit­ter by @Air­Mau­ri­ti­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.