S­ke­mer­kel­kies en sand in Mau­ri­ti­us

Beeld - - Bruide -

Die LUX* Grand Gau­be­va­kan­sie­oord is ge­leë na­by die stil vis­sers­dor­pie Grand Gau­be, aan die noord­kus van Mau­ri­ti­us.

Dié ho­tel bied die ont­span­ne rus­tig­heid eie aan ’n ei­land­weg­breek. Dans by een van die ver­skeie re­stau­ran­te of kroeë saam met plaas­li­ke mu­si­kan­te en dan­sers. Of on­der­neem ’n dag­reis om die ei­land en ge­niet die nag­le­we van Grand Baie of die be­si­ge mark­te van Good­lands.

) LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te vir twee in die Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord. Dit sluit bed en ont­byt in. Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed­en­ont­byt­ver­blyf vir twee in die Grand Gau­be­oord op Mau­ri­ti­us. Die bruid in die der­de plek ont­vang vyf nag­te vir twee se be­den­ont­byt­ver­blyf in die Ta­mas­sa­oord.

) Be­soek lux­re­sorts.com of fa­ce­book.com/lux­re­sorts, ska­kel 011 234 6524 of s­tuur e­pos na in­fo­sa@lux­re­sorts.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.