S­jef­smes­se maak kos­maak pret

Beeld - - Bruide -

F­ü­ri­mes­se, wat nou ook deel is van die P­res­ti­ge­stal, is ont­werp met in­no­ve­ring in ge­dag­te en word deur die voor­ste in­ter­na­si­o­na­le sjefs ge­bruik.

Dié mes­se word ge­maak om uit te staan. F­ü­ri sit jou han­de eer­ste om­dat ’n mes mos reg moet voel in jou hand wan­neer jy dit ge­bruik. Dit word van Ja­pan­se ho­ë­ge­hal­te­staal ge­maak met ’n bui­ten­ge­woon skerp lem.

F­ü­ri­mes­se is in ’n klas­sie­ke stel van se­we in ’n blok be­skik­baar. Die blok is óf be­skik­baar in staal met wit af­wer­king óf in rub­ber­hout.

Dié stel mes­se sal sorg dat maal­tyd­voor­be­rei­ding nie meer ’n uit­da­ging is nie, maar eer­der ’n ple­sier.

) Die wen­ner en naas­wen­ner kry om­vat­ten­de ge­kenk­pak­ke van F­ü­ri, ter­wyl die an­der fi­na­lis­te ook met pro­duk­te van F­ü­ri gaan weg­stap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.