Oa­se in hart van Roo­de­poort

GOEDOM TE WEET

Beeld - - Leefstyl - Skuif mô­re na­der vir ’n heer­li­ke Moe­ders­dag­kon­sert by die tuin.

Fo­to’s: WAL­TER SI­SU­LU BOTANIESE TUIN be­hoor­li­ke stap­pie wil in­kry.

Vir die kin­ders is daar ’n spe­si­a­le speel­plek en ’n pret­ti­ge trein­tjie waar­op hul­le kort rit­te deur die tuin kan neem.

Dit is heer­lik om on­der die bo­me piek­niek te hou en die tuin is ook ’n ge­wil­de plek vir bruids­pa­re se fo­to’s en jy kan selfs jou troue ook in die tuin hou.

As jy ’n meer for­me­le ma­nier van eet ver­kies is daar die Eagle’s Fa­re-re­stau­rant wat ge­woon­lik oor na­we­ke stamp­vol men­se is wat ’n heer­li­ke ont­byt in die vars lug ge­niet.

Die re­stau­rant bied ook lig­te ) Die tuin is se­we dae van die week oop van 08:00 tot 17:00. ) Toe­gang kos R40 vir vol­was­se­nes, R27 vir pen­si­oen­trek­kers en ge­strem­des, as­ook u­ni­ver­si­teit­stu­den­te met ’n gel­di­ge stu­den­te­kaart, R15 vir skool­kin­ders en gra­tis toe­gang vir kin­ders on­der ses. Toe­gang kos meer op dae wat daar kon­ser­te is. ) Kaar­tjies vir mô­re se Moe­ders­dag­kon­sert kos R70 vir vol­was­se­nes, R50 vir stu­den­te en pen­si­oen­trek­kers en R30 vir sko­lie­re. Be­soek web­tic­kets. co.za as jy voor­af kaar­tjies wil koop, an­der­sins kos dit die­self­de prys by die hek­ke. Ná 13:00 sal be­soe­kers eg­ter meer moet be­taal, so maak se­ker jy is vroeg daar (ook om ’n par­keer­plek en piek­niek­plek­kie te kry). ) Vir meer in­lig­ting, ska­kel 086 100 1278 of s­tuur e­pos na Si­su­lug­ar­den@san­bi.org.za. Be­soek ook san­bi.org/gar­dens/wal­ter­si­su­lu. mid­dag­e­tes en soet­goed vir laat­mid­dag­tee. Son­dae van 12:00 is daar ’n buf­fet-mid­dag­e­te in die groot eet­ka­mer wat uit­vloei op ’n hout­dek met ’n mooi uit­sig op die tuin.

Die tuin is ook ’n ge­wil­de plek vir kon­ser­te van al­ler­lei kuns­te­naars.

Mô­re is daar om 13:00 ’n spe­si­a­le Moe­ders­dag-kon­sert met kuns­te­naars soos Joe Fos­ter en Zan­dré Del­port, wat oud en jonk sal ver­maak.

Vir kin­ders is daar spring­kas­te­le en ge­sig­verf, so dit be­loof om ’n heer­li­ke dag vir die he­le ge­sin te wees.

Die prag­ti­ge Wit­poort­jie­wa­ter­val.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.