DEUR DIE LENS

Beeld - - Leefstyl -

)

Lou­i­se Le­wis het dié fo­to van ’n lui­perd­wy­fie en haar wel­pie in die Xi­ge­ra­kon­ses­sie­ge­bied in die O­ka­van­go­del­ta in Botswa­na ge­neem. “Ons was vroeg van­jaar op ’n sa­fa­ri saam met Wil­der­ness Sa­fa­ris en het om­trent el­ke dag ’n lui­perd ge­sien. Die ma en haar wel­pie was eg­ter die hoog­te­punt. Ge­woon­lik is lui­perds skug­ter, maar dié twee het om­trent vir ons ge­po­seer.”

As jy jou fo­to hier wil sien, s­tuur dit na na­week@beeld.com en skryf “Deur die lens” in die on­der­werp­veld. Sluit jou naam, van, dorp, ’n kon­tak­nom­mer en ’n kort fo­to­be­skry­wing by jou e­pos in. Fo­to’s moet min­stens 1 MB groot en in j­peg­for­maat wees om in aan­mer­king te kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.