WARM AAN­BOD:

Beeld - - Leefstyl -

Cu­pid’s Pro­po­sal

Be­derf jou ge­lief­de met ’n drie nag­te lan­ge weg­breek in ’n een­slaap­ka­mer­kot­huis. Die pak­ket sluit daag­liks ont­byt in die Brah­man Ca­fe in, on­be­perk­te cap­puc­ci­no’s en ’n ro­man­tie­se be­derf van von­kel­wyn, ’n vrug­te­bord, ’n ro­man­tie­se turn­do­wn en ker­se op die aand van jou keu­se. Die kot­huis word daag­liks skoon­ge­maak. Van R747 p.p. wat deel per nag. Die pak­ket geld tot 30 Sep­tem­ber 2016.

The Ge­ta­way

Ge­niet ’n vyf nag­te lan­ge weg­breek in ’n kot­huis wat ’n eet­be­wys vir ’n piz­za en ’n bot­tel wyn in­sluit. Die prys wis­sel van R522 tot R788, af­han­gen­de van hoe­veel men­se ’n huis deel. Die pak­ket­te is gel­dig tot 30 Sep­tem­ber 2016.

Be­soek brah­man­hills.co.za, ska­kel 033 266 6965 of s­tuur e­pos na re­ser­va­ti­ons@brah­man­hills.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.