Reis in weel­de – met ’n bo­nus

Beeld - - Leefstyl -

’NOor­se­se va­kan­sie is een van die eer­ste i­tems wat in die slag bly in moei­li­ke e­ko­no­mie­se tye, maar is dit werk­lik bui­te be­reik?

Dit is ver­al in tye wan­neer al­mal on­der so­veel werk- en fi­nan­si­ë­le druk is dat ’n blaas­kans weg van die daag­lik­se sleur so be­lang­rik word. Die uit­sien na die va­kan­sie gee woe­ma om aan die gang te bly en ná ’n be­hoor­li­ke va­kan­sie keer jy te­rug met won­der­li­ke her­in­ne­rin­ge en kos­ba­re tye wat jy saam met jou ge­lief­des kon deur­bring.

Geen an­der va­kan­sie bied so­veel moei­te­vrye waar­de as ’n ple­sier­vaart nie: Jy be­soek ver­skeie lan­de, jy reis in ge­rief van een be­stem­ming na ’n an­der en al jou e­tes en ver­blyf is reeds in­ge­sluit.

Die luuk­se vyf­ster­ple­sier­vaart­maat­skap­py O­ce­a­nia Crui­ses is be­kend om sy waar­de en uit­mun­ten­de ge­hal­te. O­ce­a­nia se O Li­fe C­hoi­ce Plus-aan­bod, wat tot 30 Ju­nie 2016 geld, bied by­voor­beeld vaar­te na ver­skeie be­stem­mings waar jy teen van­af R2 365 per dag in ’n luuk­se ka­juit bly en fyn­proe­we­re­tes kan ge­niet ter­wyl jy die wê­reld ver­ken.

Boon­op ont­vang jy on­be­perk­te in­ter­net­toe­gang en kan jy een van die vol­gen­de op­sies kies: uit­ge­soek­te gra­tis land­uit­stap­pies; ’n gra­tis pak­ket vir al­ko­ho­lie­se dran­kies; of k­re­diet aan boord van so­wat R5 860 ($400). Dít is nou ’n ma­nier om die ran­de te rek ter­wyl jy in weel­de reis!

O­ce­a­nia Crui­ses is ver­al be­kend om sy fyn­proe­we­re­tes – som­mi­ge sê dit is die bes­te ter see. Be­ne­wens die mees­ter­wer­ke op die spys­kaart is die om­ge­wing waar­in e­tes ge­niet word ook ’n lus vir die oog. Die def­ti­ge groot eet­ka­mer ver­sin­ne­beeld sui­wer e­le­gan- sie en ’n vie­ring van Eu­ro­pe­se vyf­ster­re­stau­ran­te in groot­se styl, maar met ’n ont­span­ne at­mos­feer. Ryk ska­ke­rings van hout, ge­weef­de ma­te­ri­a­le, sil­wer en kris­tal skep die vol­maak­te ag­ter­grond vir man­ji­fie­ke e­tes saam met fa­mi­lie en vrien­de.

Vir meer in­lig­ting oor hoe om die bes­te waar­de vir geld te kry son­der om ge­hal­te in te boet, be­soek Crui­ses In­ter­na­ti­o­nal, wat O­ce­a­nia Crui­ses plaas­lik ver­teen­woor­dig, by Wil­low­sin­gel 3, St. Andrews, in Bed­ford­view. Bel 011 327 0327 of s­tuur ’n e-pos na re­ser­va­ti­ons@crui­ses.co.za.

Beeld 37

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.