Bui­ten­ge­wo­ne soesji vir Ma

Beeld - - Leefstyl - Dink jy dié soort soesji gaan by meer men­se aan­klank vind? Wat sal jy vir men­se sê wat wei­er om soesji te eet om­dat hul­le gril vir rou vis? Hoe­kom sal jy men­se aan­moe­dig om Me­di­ter­r­a­si­an­soesji ’n kans te gee?

rys, steur­gar­naal en wa­sa­bi). Ja, want ek dink die geu­re werk en daar is baie ver­skil­len­de “fu­si­on”-soesji daar bui­te waar­oor men­se mal is. So­lank die soesji vol­gens die oor­spronk­li­ke re­sep ge­maak word en reg voor­ge­sit word, sal soesji-lief­heb­bers nie ge­noeg kan kry van Me­di­ter­r­a­si­an-soesji nie. Ek sê soesji is nié rou vis nie. Soesji is ge­ma­ri­neer­de rys en daar is geen re­ël wat sê rou vis móét ’n bestanddeel wees nie. Daar is ook baie gaar, ge­blan­sjeer­de, ge­braai­de en ge­roos­ter­de be­stand­de­le wat deel uit­maak van soesji. Want dit smaak he­mels en dit is al­tyd goed om nu­we geu­re en sma­ke te pro­beer. ) Vir meer in­lig­ting, be­soek sus­hi­re­vo­lu­ti­on. co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.