Hier is ’n ge­reg waar­mee jy dié Moe­ders­dag die ma in jou le­we kan be­derf. Dié re­sep van S­han­non S­muts (Pu­re Good Food) bring nu­we le­we en kleur na lief­des­kos.

Beeld - - Leefstyl - Gesmoor­de lams­vleis met diep­ge­braai­de kap­per­tjies, kap­per­tjie­ka­pok­aar­tap­pel en ’n pruim­en­sjo­ko­la­de­sous Jy be­no­dig vir die lam: Vir die pruim­en­sjo­ko­la­de­sous: Vir die kap­per­tjie­ka­pok­aar­tap­pel: Só maak ’n mens: Vir die lam: Vir die sous: Vir die ka­po

1 lamskou­er, aan die been 6 tot 8 roos­ma­ryn­tak­kies 1 knof­fel­knol 2 uie 500 ml af­trek­sel (lam of hoen­der) sout en pe­per o­lyf­o­lie 4 prui­me, pit­te ver­wy­der 500 ml wa­ter af­trek­sel van die lams­vleis 1 blok 70% Lindt­sjo­ko­la­de 100 g sui­ker sout en pe­per 5 tot 6 groot aar­tap­pels 1 kop­pie kap­per­tjie­blaar­tjies 200 g bot­ter 100 ml room sout 1. Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Breek die knof­fel op, maak skoon en sny die uie in groot stuk­ke. S­prei die roos­ma­ryn in die mid­del in ’n oond­bak uit met vier groot knof­fel­hui­sies en ’n paar stuk­ke uie. Sit die vleis bo­op, vel na bo. S­prei die res van die knof­fel en uie om die skou­er met sout en pe­per na smaak. 2. Gooi die af­trek­sel oor met ’n goeie skeut o­lyf­o­lie en nog ’n bie­tjie sout. 3. Se­ël die oond­pan met tin­foe­lie en plaas in die oond. Draai die hit­te af tot 160 °C en bak 3 tot 4 uur. 4. Ver­wy­der die foe­lie en d­rei­neer die vloei­stof in ’n pot. Ver­wy­der die roos­ma­ryn en laat prut tot­dat die sous met die helf­te ver­min­der is. Sit die vleis nou on­be­dek in die oond en roos­ter tot bruin. 5. Haal die vleis van die been af en pluis dit uit met twee vur­ke so­dat die vleis en vet meng. Skep dit uit deur ring­vorm­pies te ge­bruik. 1. Voeg die prui­me en wa­ter in ’n pot en laat on­be­dek prut tot sag. Ver­werk met ’n staaf­men­ger tot glad en voeg die af­trek­sel by. 2. Bring tot kook­punt en ver­wy­der van die hit­te. Giet die meng­sel deur ’n sif in ’n skoon pot en voeg die sjo­ko­la­de en sui­ker by. Meng tot­dat die sjo­ko­la­de en sui­ker smelt. 1. P­rik die aar­tap­pels en bak in die oond teen 180 °C tot sag en deur­ge­kook. 2. Kap die blaar­tjies op en braai lig­gies in bot­ter. Voeg ’n kny­pie sout by en hou een­kant. 3. Druk die aar­tap­pels deur ’n sif ter­wyl dit nog warm is en voeg die ge­smel­te bot­ter en ge­braai­de blaar­tjies by. Meng goed. 4. Voeg die room by en meng sout na smaak by.

Skep ’n vry­ge­wi­ge por­sie van die ka­pok­aar­tap­pels saam met die lam op die bord uit en be­druip met die sous. Om jou ge­reg nóg meer te laat blom, maak ’n tem­poe­ra­deeg so­dat ’n paar ba­ba­kap­per­tjie­blom­me­tjies diep­ge­braai word en an­der vars bo­op die ge­reg ge­rang­skik word. Wil­de sam­pi­oe­ne rond die ge­reg mooi af. Sit voor met ’n glas Eart­hbound Pi­no­ta­ge.

Fo­to: SAMARIE S­MITH

Blom­me in jou Moe­ders­dag­kos.

Om voor te sit:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.