Pa­ki­stan lok Mic­key Art­hur

Beeld - - Sport -

La­ho­re. – Die voor­ma­li­ge af­rig­ter van die Pro­te­as, Mic­key Art­hur, is Vry­dag as hoof­af­rig­ter van Pa­ki­stan se na­si­o­na­le krie­ket­span aan­ge­wys.

Hy ver­vang Wa­qar You­nis wat be­dank het ná Pa­ki­stan se ramp­spoe­di­ge T20-Wê­reld­toer­nooi in A­pril in In­dië.

Die Pa­kistan­se K­rie­ket­raad (PCB) het be­ves­tig dat Art­hur die pos as hoof­af­rig­ter aan­vaar het en dat hy aan die ein­de van die maand by die PCB sal in­val.

Art­hur, wat la­ter van­dees­maand 48 word, het Suid-A­fri­ka van 2005 tot 2010 af­ge­rig voor­dat hy die Aus­tra­lie­se span vir 19 maan­de ge­brei het. Hy is kort voor die Reeks om die As in 2013 as af­rig­ter ge­pos.

Art­hur se eer­ste taak is om Pa­ki­stan voor te be­rei vir sy toer in En­ge­land.

Fo­to: GETTY IMAGES

Oë op die bal. Ra­fa­el Na­dal van S­pan­je op pad na sy oor­win­ning van 6­0, 4­6, 6­3 oor Por­tu­gal se João Sou­sa in die kwarteindronde van die Ma­drid Ope­ten­nis­toer­nooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.