Nick Du­randt rig nie meer af

Beeld - - Sport - – Su­pers­port.com

Jo­han­nes­burg. – Die boks­af­rig­ter Nick Du­randt, wat in sy loop­baan van am­per 30 jaar meer kam­pi­oe­ne as e­ni­ge an­der af­rig­ter in Suid-A­fri­ka op­ge­le­wer het, is klaar met boks.

Vol­gens Su­pers­port.com het Du­randt Don­der­dag sy uit­tre­de aan­ge­kon­dig.

Du­randt, seun van C­liff Du­randt – wat be­roep­sok­ker vir Wol­ver­hamp­ton Wan­de­rers en C­har­l­ton Athle­tic ge­speel het – is op 26 De­sem­ber 1963 in Wol­ver­hamp­ton, En­ge­land, ge­bo­re en het as jong seun saam met sy pa in Suid-A­fri­ka aan­ge­kom.

Hy het sy vaar­dig­he­de on­der die Suid-A­fri­kaan­se bok­sle­gen­de Wil­lie To­weel ge­slyp voor­dat hy 30 wê­reld­kam­pi­oe­ne, 27 in­ter­na­si­o­na­le kam­pi­oe­ne en 95 SuidA­fri­kaan­se kam­pi­oe­ne ge­brei het.

On­der die bok­sers wat Du­randt tot wê­reld­ti­tels ge­lei het, tel Sug­ar­boy Ma­lin­ga, P­hil­lip N­dou, Cas­si­us Ba­loyi, Si­len­ce Ma­bu­za, I­saac Hlatshwa­yo, Ja­cob Mofo­keng, Jef­frey Mat­he­bu­la, Mal­colm Klas­sen, Siphi­we Non­qayi, Ha­wk Ma­ke­pu­la, Zo­la­ni Te­te and Mor­u­ti Mt­ha­la­ne.

Du­randt se seun, Da­mi­an, kan moont­lik sy pa se boks­be­lan­ge oor­neem.

P­hi­lip Sny­man

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.