Da­vids se twee drieë kel­der SWD

Beeld - - Sport -

Bloem­fon­tein. – Met die blit­si­ge vleu­el Sel­vyn Da­vids aan die spits, het die G­rif­fons Vry­dag in Wel­kom hul in­druk­wek­ken­de spel­peil in van­jaar se Pro­vin­si­a­le Reeks voort­ge­sit.

Da­vids het twee drieë in sy span se oor­win­ning van 30-14 oor die Suid­wes­te­li­ke Dis­trik­te se A­ren­de ge­druk.

Sy twee drieë het hom die voor­ste drie­druk­ker in die reeks met se­we ge­maak.

Die Per­ses het nou hul laas­te drie wed­stry­de ge­wen na­dat die span sy eer­ste wed­stryd, teen die voor­lo­per, G­rie­kwas, ver­loor het. Pun­te­ma­kers: G­rif­fons 30 (13): Drieë: Sel­vyn Da­vids (2), Du­an P­re­to­ri­us. Doel­skop­pe: Ge­or­ge W­hi­te­he­ad (3). Straf­doe­le: W­hi­te­he­ad (3). SWD­A­ren­de 14 (0): Drieë: Mark P­re­to­ri­us, Da­niel Ro­berts. Doel­skop­pe: Han­sie Graaff.

. Van­dag se be­pa­lings: OP­Kings teen Blou Bul­le (Port E­li­za­beth); Lui­perds t. Bo­land (Pot­chef­stroom); Pu­mas t. Na­mi­bie­se Wel­wit­chi­as (Ho­ër­skool Er­me­lo); G­rie­kwas t. Grens Bul­l­dogs (Kim­ber­ley); Goue Leeus XV t. Vry­staat XV (Dig­gers­rug­by­klub, Rand­burg); Haaie XV t. We­s­te­li­ke Pro­vin­sie (Dur­ban). – Ti­nus van Staden

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.