Vaar­dig­he­de al wat tel

Beeld - - Sport -

ook “on­no­di­ge” moei­te om ge­reeld jou teen­stan­der plat te trek. Die Leeus word ge­leer om ruim­te te soek, eer­der as ’n ver­de­di­ger.

Dit klink al­les so mooi, maar dit be­te­ken eint­lik niks.

As die Leeus nie ’n grond­slag in die skrums kry nie of nie kan aan­pas as hul­le af­breek­pun­te on­der druk ge­plaas word nie, is hul aan­val­len­de spel aan flar­de.

Die Haaie kan nie ’n on­der­ne­men­de span soos die C­hiefs hok­slaan as hul­le 14 straf­skop­pe af- staan nie.

Die vaar­dig­heid om jou s­pel­pa­troon – wat ook al dit is – doel­tref­fend uit te voer, is die e­nig­ste ding wat geld.

Dink mooi aan die din­ge wat ver­le­de week vir die Haaie en Leeus skeef­ge­loop het.

As hul­le daar­die fou­te kon be­perk of selfs nie eens be­gaan het nie, sou die prent­jie an­ders ge­lyk het. Die ont­wik­ke­ling van vaar­dig­he­de is die e­nig­ste ding wat ons na­der aan die Nieu-See­lan­ders sal bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.