Woe­de toe hor­lo­sie ver­keerd is Meet Way­de se tyd nie reg

Beeld - - Sport - Sa­rel van der Walt

P­re­to­ria. – Daar was Vry­dag­og­gend in Bloem­fon­tein groot woe­de, ver­ont­waar­di­ging én rooi ge­sig­te op die Suid-A­fri­kaan­se ope-at­le­tiek­kam­pi­oen­skap oor ’n fou­tie­we baan­hor­lo­sie wat Way­de van Nie­kerk, Suid-A­fri­ka se wê­reld­kam­pi­oen in die 400 m, van die vin­nig­ste tyd van­jaar in die wê­reld ont­neem het.

Die e­lek­tro­nie­se hor­lo­sie aan die bin­ne­kant van die baan het aan­ge­dui Van Nie­kerk het sy uit­dun­ron­de in die 400 m in ’n haas­ti­ge 43.88 s ge­wen.

Dié hor­lo­sie was nie reg nie en die amp­te­li­ke uit­slag is kort daar­na as 44.11 aan­ge­gee.

Dit is naas G­re­na­da se Ki­ra­ni Ja­mes se 44.08 die vin­nig­ste tyd van­jaar in die wê­reld.

Van Nie­kerk se Suid-A­fri­kaan­se re­kord is 43.48.

Pie­ter de Ja­ger, teg­nie­se hoof van At­le­tiek Suid-A­fri­ka (ASA), het gis­ter­aand ge­sê die be­amp­tes het ge­suk­kel om die hor­lo­sie met die e­lek­tro­nie­se tyd­toe­stel in die sta­di­on te kop­pel. Dit is toe aan ’n hand­tyd-toe­stel ge­kop­pel.

De Ja­ger het ná Van Nie­kerk se wed­loop op­drag ge­gee dat die hor­lo­sie eer­der af­ge­ska­kel word.

“Dit (die pro­bleem met die baan­hor­lo­sie) is on­aan­vaar- baar,” het ’n woe­den­de Peet van Zyl, Van Nie­kerk se be­stuur­der, ge­sê.

“At­le­te word be­na­deel deur on­be­hol­pen­heid soos dié,” het Van Zyl ge­sê.

“Way­de is nou deur sy eie men­se ont­neem van die vin­nig­ste tyd van­jaar in die wê­reld.

“Wat dink die wê­reld nou van ons? Die tye wat in SuidA­fri­ka ge­hard­loop word, sal nou be­vraag­te­ken word,” het Van Zyl ge­sê.

Van Zyl het ge­sê blap­se soos dié kan at­le­te daar­van weer­hou om vir die O­lim­pie­se S­pe­le te kwa­li­fi­seer. “Ont­hou, wan­neer hul­le hard­loop, sien hul­le daar­die hor­lo­sie en hard­loop daar­vol­gens. Dit is sul­ke goed wat at­le­te woe­dend maak.”

Van Zyl het ge­sê dit was Van Nie­kerk se oog­merk om Vry­dag­og­gend in die uit­dun­ron­de ’n tyd van on­der 44 s te hard­loop.

“On­danks dit wat van­og­gend ge­beur het, is ons steeds te­vre­de met sy tyd.”

Van Nie­kerk het ná die wed­loop uit­ge­put langs die baan bly lê. Om­dat hy so hard ge­hard­loop het, het Van Nie­kerk be­sluit om nie ver­der aan die by­een­koms deel te neem nie.

Die Bloem­fon­tei­ner se vol­gen­de deel­na­me is in die Di­a­mant­li­ga-at­le­tiek­by­een­koms op 2 Ju­nie in Ro­me.

Fo­to: GALLO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.