Af­fies en G­rey: Dit sal nie mak­lik wees

Beeld - - Sport - Han­nes Nie­na­ber Way­de van Nie­kerk, Suid­A­fri­ka se wê­reld­kam­pi­oen in die 400 m kyk gis­ter in Bloem­fon­tein na die baan­hor­lo­sie ter­wyl hy oor die eind­streep hard­loop.

P­re­to­ria. – G­rey-kol­le­ge se rug­by­span kan van­dag hier met ’n se­ge oor die A­fri­kaan­se Ho­ër Seun­skool van P­re­to­ria sy aan­spraak as Suid-A­fri­ka se voor­ste sko­le­span van 2016 ver­sterk. Mak­lik sal dit nie wees nie. Daar word ver­wag dat on­ge­veer 15 000 toe­skou­ers die wed­stryd sal by­woon, ter­wyl dit ook reg­streeks, om 15:00, op Su­perS­port ge­beeld­send sal word.

G­rey is nog on­oor­won­ne van­jaar, maar Af­fies het een van die sterk­ste span­ne in sy ge­skie­de­nis. Die span van P­re­to­ria het wel Maan­dag in die Wil­de­kla­wer-toer­nooi in Kim­ber­ley met 25-29 teen Paarl Bois­haai vas­ge­val.

Die an­der groot hoog­te­punt op die eer­ste dag se kom­pe­ti­sie in Bloem­fon­tein was die 22-ja­ri­ge Lind­say Ha­ne­kom se tyd van 49.03 in die 400 m-hek­kies vir mans. Dit is die bes­te tyd van Ha­ne­kom, wat in P­re­to­ria deur Ni­co van Heer­den af­ge­rig word, se loop­baan en vin­nig ge­noeg om hom vir

Hoe die ne­der­laag die Af­fie­span se ge­moeds­toe­stand vir van­dag se stryd sal be­ïn­vloed, sal ’n groot in­vloed op die uit­slag hê.

Af­fies, die Ho­ër Jon­gen­skool Paarl, G­rey-kol­le­ge, G­len­wood en Paarl Gim­na­si­um is tot dus­ver van­jaar die voor­ste vyf sko­le­span­ne in die land.

Die stryd tus­sen die sen­ter­pa­re be­hoort een van die hoog­te­pun­te van die krag­me­ting te wees.

G­rey het in Ri­kus P­re­to­ri­us en Jan­co van Hey­nin­gen ’n jong kom­bi­na­sie wat nog vol­gen­de jaar ook be­skik­baar sal wees. Af­fies se Lou­ritz van der S­chyff word hoog aan­ge­slaan ter­wyl sy sen­ter­maat, Mar­nus Pot­gie­ter, ook ’n ge­dug­te spe­ler van­jaar se O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro te laat kwa­li­fi­seer. Dit is boon­op die vin­nig­ste tyd van­jaar deur ’n Suid-A­fri­ka­ner. Hen­ri­cho Bruin­tjies, die Suid-A­fri­kaan­se kam­pi­oen in die 100 m, het dié i­tem met ’n tyd van 10.21 ge­wen. Chris Harm­se, wat al die laas­te 21 jaar die Suid-A­fri­kaan­se ha­mer­gooi­kam­pi­oen is, het met ’n gooi van 72.15 m ge­wen. is.

Af­fies het die af­ge­lo­pe vier jaar drie van sy ses se­ges oor G­rey be­haal. Die span van die Ja­ka­ran­da­stad het se­dert 2012 net in 2014 met 31-42 ver­loor.

G­rey be­hoort voor­langs sy man te staan teen Af­fies se agt­tal met sy sterk los­kop­stut, T­ri­stan S­pies, wat ná ’n be­se­ring te­rug­keer.

S­pies sal die teen­voe­ter vir Af­fies se SA Sko­le-stut, Ca­bous Eloff, en die vas­kop­stut, Ar­no van Wyk, moet wees. Eloff en Van Wyk is al­bei sterk bal­dra­ers.

Af­fies se ska­kel­paar, Jack Hart en Ru­an de S­wardt, sal met hul tak­tie­se skop­werk ook ’n be­lang­ri­ke rol vir die tuis­span ver­tolk.

Fo­to: WIL­LI­AM BRO­WN

Ru­an de S­wardt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.