Kort­liks

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief Ei­en­dom: Prys: Groot­te: Kon­tak: Skou:

Dié ju­weel van ’n son­ni­ge noord­fronteen­heid is ge­leë in die ge­sog­te se­ku­ri­teits­kom­pleks T­hou­sand Oaks, op die grens tus­sen Wa­ter­kloof en Brook­lyn.

Dié uit­mun­ten­de ei­en­dom is i­de­aal vir ’n ge­sin, maar ook per­fek as ’n ge­leent­heid vir die be­leg­ger wat in die di­plo­ma­tie­ke mark wil ver­huur.

’n Sta­ti­ge in­gangs­por­taal met ’n prag­ti­ge ko­per­kan­de­laar be­groet be­soe­kers – en be­rei hul­le voor op die top­ge­hal­te-af­wer­kings wat die huis van voor tot ag­ter ken­merk.

Die son­ni­ge leef­a­re­as wat noord front – die sit­ka­mer, eet­ka­mer en TV-ka­mer – vloei ge­mak­lik aan­een en loop uit op ’n groot on­der­da­kont­haal­stoep met in­ge­bou­de braai­ge­rie­we waar ’n mens rus­tig en pri­vaat kan sit en ont­span, om­ring deur reu­se­bo­me en vo­ël­ge­sang.

’n Breë trap van­uit die in­gangs­por­taal lei na die boon­ste ver­die­ping waar ’n groot stu­deer­ka­mer met ’n in­ge­bou­de bi­bli­o­teek, as­ook drie slaap­ka­mers wag.

Al die ka­mers het oor­ge­noeg in­ge­bou­de kas­te, die twee bad­ka­mers is prag­tig net­jies en die hoof­slaap­ka­mer met en sui­te­bad­ka­mer pronk boon­op met lug­ver­sor­ging en ’n groot son­stoep met ’n prag­ti­ge uit­sig op die lo­wer­groen tuin, kom­pleet met ’n speel­gras­perk en ’n be- lyn. Ru­pert­straat 642, Brook­ R2,595 mil­joen; hef­fing: R2 223,11 per maand. Huis: 259 m². Al­leen­a­gent Bam­bie Hei­berg van Hei­berg Eien­dom­me by 083 654 3773. Sa­ter­dag van 11:00 tot 14:30. sproei­ing­stel­sel.

’n Vei­lig­heids­hek skei die slaap­ka­mers in die aand af van die res van die huis vir ek­stra ge­moeds­rus en se­ku­ri­teit.

Ver­de­re ge­hal­te­ken­mer­ke sluit in ’n krag­op­wek­ker, ’n ek­stra­groot dub­bel­mo­tor­huis met ’n huis­hulp­bad­ka­mer, as­ook ’n ruim was­ka­mer met di­rek­te toe­gang tot die huis en kom­buis.

Die goed toe­ge­rus­te kom­buis is baie prak­ties ont­werp en het ’n dub­be­le oog­hoog­te-oond, ’n af­son­der­li­ke op­was­ka­mer en ’n styl­vol­le gra­niet­werk­op­per­vlak.

Hier­die ju­weel van ’n ei­en­dom vorm deel van ’n ge­sog­te kom­pleks. Die lek­ker kui­er­stoep word om­ring deur ’n lo­wer­groen tuin.

Die hoof­slaap­ka­mer het ’n bal­kon wat uit­kyk op die tuin

Die net­jie­se, goed toe­ge­rus­te kom­buis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.