A­fri­kaans hoef nie ge­ba­by­sit te word

A­fri­kaans hoef nie ge­ba­by­sit te word nie. Sy moet net neer­ge­sit word so­dat die taal kan hard­loop, skryf S­te­ve Hof­meyr in Beeld se reeks oor A­fri­kaans en sy men­se.

Beeld - - Front Page -

Hoe ga­nit? Kan nie kla nie, sê die Boe­re. Dan kla hul­le oor die droog­te en so. Wel, dié stuk­kie ge­woon­te het ek af­ge­leer. Dalk klink ek soos die Seun­se Ween­koor, want ek kla graag. Ek kla ge­reeld, want ek het klaag­ba­re re­des. Baie. Ek kla, want as ek op­hou kla, gaan ons, en nie net ’n koor seuns nie, al­mal eers­daags ween.

My dae van aan­sit om ron­de ta­fels vir wen-wen-uit­koms­te, vir fat­soen­lik­heid en sus­sen­de ge­sprek­ke, is lank ver­by. Ek het nie ’n te­o­re­ti­kus no­dig om vir my uit te spel hoe min ons taal tot dus­ver daar­by baat ge­vind het nie.

Ek het ge­noeg ge­had van die pro­gres­sie­we nar­ra­tief wat op ons los­ge­laat word, so as­of ek en jy te blind is om te mag dien as le­wen­de ge­tuie van wat daag­liks om ons af­speel. Die li­be­ra­le toetslo­pie is dood­ge­toets en deel­ne­mers aan hier­die ge­sprek sal min baat daar­by vind om die kwy­nen­de be­hoef­te aan na­sie­bou­en­de sa­me­sang as A­fri­ka­ner-a­pa­tie weg te re­de­neer.

Want ons sing nog luid­keels saam, maar nie op die uit­no­di­ging van el­ke Ja­kob, Piet, Wim, Ju­li­us en Fi­ki­le nie.

Ter­si­ê­re ha­ra­ki­ri

Dat die taal nie sal uit­sterf so­lank ons dit praat nie, is soos om aan­soek te doen vir A­fri­kaans se voor­ma­li­ge kom­buis­taal­sta­tus.

Want son­der sy ho­ër funk­sies, is dit al wat sal oor­bly. Ter­si­ê­re ha­ra­ki­ri. En die do­mi­no-ef­fek is bru­taal.

Hoe­kom kin­ders in A­fri­kaan­se sko­le plaas as A­fri­kaan­se u­ni­ver­si­tei­te ’n dood­loop­straat is?

Hoe­kom A­fri­kaan­se kleu­ter­sko­le op­soek as sko­le s­legs En­gels gaan wees en hoe­kom jou ge­sin tuis in A­fri­kaans aan­spreek as dit die laas­te plek is waar hul­le dit mag hoor?

Toe ons A­fri­kaans as die bes­te oor­brug­ging­staal tus­sen die Wes­te en A­fri­ka aan­ge­bied het, het ons ons mis­gis met die ver­raad waar­toe A­fri­ka in staat was om sy eie ta­le op te sê vir R­ho­des se groot­ste na­la­ten­skap, naam­lik En­gels.

Staak ver­teen­woor­di­gend­heid

Gee vrye teu­els aan vol­ke, kul­tu­re en elk se prag­ti­ge, or­ga­nie­se aan­bod by die ta­fel van di­ver­si­teit. Nie met so­si­o­po­li­tie­ke ma­ni­pu­la­sie nie. Dis nie ’n re­sies nie.

’n Taal vra min. Dit soek net ruim­te, spe­ling vir die di­a­frag­ma om lug deur die stem­ban­de te mag jaag so­dat die go­de ons mag aan­hoor.

As de­mo­gra­fie­se ver­teen­woor­di­gend­heid werk­lik gel­dig was, sou A­fri­kaans­spre­ken­des van­dag se­we u­ni­ver­si­tei­te ry­ker wees. Van­jaar het ons eg­ter ons laas­te u­ni­ver­si­teit op ’n skink­bord oor­han­dig aan K­rem­lin-kin­ders wat nie ’n vin­ger sou ver­roer vir húl eie A­fri­ka-moe­der­taal nie.

Toe kla ons ook nie. Toe gun ons ’n paar jil­len­des óns taal. A­fri­kaans. Pa­sel­la. Om mee te maak en brand soos jy wil. Met lief­de en dank van S­tel­len­bosch.

Ge­fa­bri­seer­de na­sie

Want wat kom met min­der ver­troue en ge­loof­waar­dig­heid as ’n ge­fa­bri­seer­de na­sie? Ons on­der­skeie vol­ke was so be­sig om ’n na­sie te bou dat ons die vo­ri­ge kri­tie­ke trap­pie skoon gesystap het: om ge­lei­de­lik en ver­sig­tig ver­troue te skep tus­sen die wan­trou­i­ge on­der­de­le.

Die o­lie wat die rat­te moes ghries het niks min­der ge­word as o­lie op die vuur van min­ag­ting tus­sen vol­ke nie.

Wit men­se on­der­skat steeds die po­ten­si­aal van swart men­se en swart men­se val han­de­vier­voet vir die kas­ti­ge be­mag­ti­ging wat ja­re reeds A­fri­ka-ag­ter­stan­de be­sweer.

Vry­ge­bo­re­nes met pui­sies

Om ge­hoor te gee aan 18-ja­ri­ge stu­den­te met vuur­hout­jies is om hul­le te prys vir die e­vo­lu­sie van in­struk­sie, die tra­di­sies van pe­da­go­gie, mil­len­ni­ums se ge­let­terd­heid en eeue se or­ga­ni­sa­to­rie­se ver­mo­ëns.

Kan vry­ge­bo­re­nes met pui­sies, ’n ver­niel­sug­ti­ge ge­ne­ra­sie met die groot­ste ma­triek­uit­sak­koers en laag­ste wis­kun­de­pun­te ter wê­reld, so­veel on­der­vin­ding in op­voe­ding, ad­mi­nis­tra­sie en spaar­saam­heid hê?

(Gra­tis) toe­gang ü­ber al­les is nie net uit­ge­dien­de so­si­a­lis­me nie. Dit is swak sa­ke­prak­tyk en ook ’n klap in die ge­sig van mil­joe­ne an­der jong men­se wat van­aand wê­reld­wyd kas­re­gis­ters slaan, kar­re was en kel­ner­fooi­tjies weg­sit om hul­self met stu­dies van hul maat­skap­li­ke lot te be­vry.

Bruin men­se móét op­daag

As die bruin ge­meen­skap hul­le wil roem op meer­der­heid­sta­tus by die ge­bruik van A­fri­kaans deel ek graag die man­tel waar­on­der ons ba­klei vir die oor­le­wing daar­van.

Maar in die e­nig­ste en laas­te pro­vin­sie waar A­fri­kaans ’n meer­der­heids­taal is, het hul­le tjoep­stil ge­staan en toe­kyk ter­wyl die U­ni­ver­si­teit van Wes-Kaap­land, en nou S­tel­len­bosch, ver­en­gels het.

Ek ver­stout my om te sê dat die bruin­ste ak­ti­vis wat op­ge­daag het B­rey­ten B­rey­ten­bach was.

Dit, my bruin broers, is nié hoe jy ’n taal red of her­stan­daar­di­seer nie. Jy móét op­daag vir haar om jou ge­boor­te­reg en die in­ge­bou­de voor­de­le van moe­der­taal­on­der­rig op te eis.

S­taats­neus­in­ons­sa­ke

Ek kon aan­vank­lik min A­fri­kaans­spre­ken­des op­spoor wat dit nie eens was met vry­heid, an­ti­ras­sis­me, trans­for­ma­sie, na­sie­bou, ge­lyk­heid, een­heid en be­mag­ti­ging nie.

Maar dit was gou dui­de­lik dat daar nou­liks kon­sen­sus is oor die de­fi­ni­sies daar­van.

Die voor­skrif­te­li­ke staats­neu­sin-ons-sa­ke sal A­fri­kaans weer en weer duur te staan kom.

A­fri­kaans moet die skuld­mo­tief af­skud en haar trots her­win. Deur haar te laat her­ont­dek.

Tot en met 1976 het ons 11 mo­nu­men­te vir A­fri­kaans op­ge­rig. Nog nie­mand in die wê­reld het dit vir ’n taal ge­doen nie. Ons moet weer.

A­fri­kaans is pa­pe­gaai­bont

Sy is ’n reu­se­taal in al­le op­sig­te. A­fri­kaans is ’n pa­pe­gaai-bont eg­go (Jon­ker) of ’n lied van ’n mei­sie in haar lief­de ver­laat (Ma­rais).

Sy is ’n taal waar­in kleu­re plets en big­gel (S­t­öc­ken­strom), sy kan woe­ra­war­ra op die pul­pit (S­mall) en sy is in die laas­te skeem­ring van my dink (Van Wyk Louw).

Sy hoor kleu­re en be­luis­ter geu­re (Cus­sons), sy het jen­ge­len­de kin­ders (S­choe­man) en sy laat die wind met gras­saad ker­jak­ker (Ei­te­mal).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.