’Sa­ders stamp Reds uit hul pad

Beeld - - Sport -

Chris­t­church. – Die Cru­sa­ders se rug­by­span was Vry­dag hier nie op sy bes­te nie, maar het steeds heel­te­mal te veel skiet­goed ge­had toe hy die Reds met 38-5 in hul Su­per­rug­by-wed­stryd ge­klop het.

Dit was die Cru­sa­ders se agt­ste ag­ter­een­vol­gen­de oor­win­ning dié sei­soen en e­we­naar hul bes­te ver­to­nings­lys se­dert 2008. Hul­le is nou ook bo-aan die Aus­tra­la­sie­se pun­te­lys.

Hoe­wel Kie­ran Re­ad se span met ruk­ke en sto­te op die aan­val ver­toon het, het daar niks ge­skort met sy ver­de­di­ging nie.

Selfs toe die ’Sa­ders vir 10 mi­nu­te met 14 man moes klaar­kom na­dat Re­ad ’n geel­kaart ont­vang het ná die tuis­span se so­veel­ste oor­tre­ding na­by sy doel­lyn, het hul­le die Reds se aan­val­le ge­fnuik. Pun­te­ma­kers: Cru­sa­ders 38: Drieë: Jo­ne Ma­ci­lai (3), S­cott Bar­rett, Jor­dan Tau­fua, Co­die Tay­lor. Doel­skop­pe: Ri­chie Mo’un­ga (3). Mar­ty M­cKen­zie. Reds 5: Drie: Camp­bell Mag­nay. – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.