Stem só

Beeld - - Bruide -

K­nip die fo­to van jou guns­te­ling­bruid uit en plak dit ag­ter­op ’n koe­vert saam met jou naam, a­dres en kon­tak­nom­mer. Pos dit aan: Bruid van die Jaar 2015, Pos­bus 595, Auck­land Park, 2006.

Stem­me kan met die hand by Beeld se kan­toor in Auck­land Park, Jo­han­nes­burg, of by Beeld se P­re­to­ria­kan­toor by X­cel­park in Lynn­wood­weg, Lynn­wood, af­ge­le­wer word.

Stem­me wat in P­re­to­ria af­ge­le­wer word, moet ons nie la­ter nie as Woens­dag 11 Mei om 10:00 be­reik en in Jo­han­nes­burg nie la­ter nie as Vry­dag 13 Mei om 12:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.