Hoë aar­tap­pel­pry­se het vir eers tjips ge­had

Beeld - - Front Page - – Lou­rens S­choe­man

Goeie nuus vir ver­brui­kers is dat die prys van aar­tap­pels die af­ge­lo­pe drie we­ke skerp ge­daal het en die hoë pry­se van die laas­te paar maan­de vir eers iets van die ver­le­de is, sê Aar­tap­pels SA (ASA).

Die af­ge­lo­pe ses maan­de het die vraag die aan­bod erg oor­skry weens die kri­tie­ke droog­te waar­ty­dens ver­brui­kers­pry­se die hoog­te in­ge­skiet en die prys van ’n 10 kg-sak­kie op plek­ke meer as R100 was.

Vol­gens Pie­ter van Zyl, land­bou-e­ko­noom van ASA, het die ge­mid­del­de prys die af­ge­lo­pe drie we­ke met die helf­te ge­daal van R60 tot R30 per sak­kie. Baie pro­du­sen­te het be­ter op­brengs­te en die ver­wag­ting is dat pry­se tus­sen R30 en R40 sal be­weeg tot ten min­ste die ein­de van die len­te.

“Pry­se het se­dert No­vem­ber ver­le­de jaar be­gin styg, hoe­wel som­mi­ge stre­ke hul groot­ste oes­te ooit be­haal het. Baie aar­tap­pels is be­mark. Toe kom die droog­te en by­kans geen aar­tap­pels word be­mark nie.

“Die pry­se het aan­hou styg en in Ja­nu­a­rie en Fe­bru­a­rie van­jaar is die hoog­ste pry­se ooit, tot meer as R100 per 10 kg-sak­kie vir aar­tap­pels van hoog­staan­de ge­hal­te, be­haal.

“Van Ja­nu­a­rie tot A­pril van­jaar is 5,67 mil­joen 10 kg-sak­kies min­der, of 17% min­der, op die na­si­o­na­le vars­pro­duk­te­mark­te ver­koop as in die oor­een­stem­men­de tyd­perk ver­le­de jaar.

“Mark­pry­se was in hier­die tyd­perk ge­volg­lik 93% ho­ër.

“Vir die 2016-be­mar­kings­jaar word ver­wag dat so­wat 50 000 ha ge­plant sal word en aan­dui­dings is dat nie min­der ge­plant sal word as in 2015 nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.