So sê le­sers

Beeld - - Nuus -

Le­sers het ge­meng­de ge­voe­lens oor die kameelperdbraai. Hier is van die kom­men­taar op Net­werk24: An­dré Ki­li­an: In­dien al­mal wat ba­klei­e­rig is, ge­braai word, is Fi­ki­le M­ba­lu­la (mi­nis­ter van sport) se beurt se­ker na­by. Ti­na But­ler: Ag nee sies man. Die boer kon mos maar lie­wer die man­ne­tjie ver­koop het . . . Of was die oor­brûe op die snel­weg al weer te laag? Ek hoop al­mal wat ’n hap­pie van daai ka­meel­perd vat, kry ’n do­syn aam­beie. Wim Hol­lan­der: Vies­lik. Jo­han Pot­gie­ter: Daar is niks fout met ka­meel­perd­ of se­bra­vleis nie, al baie ge­ëet. Ni­co­le Vil­joen: Bees, skaap, e­land, rooi­bok . . . vleis is vleis. Roe­lof Bur­ger: Wat is nou eint­lik die ver­skil tus­sen ’n ka­meel­perd en ’n bees, die een het ’n lang nek? An­sie S­chle­busch: As jy nie die ver­skil tus­sen ’n ka­meel­perd en ’n bees kan sien nie be­hal­we die lang nek, is dit tyd vir ’n nu­we bril.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.