Mi­nis­ter moet sê oor uit­le­we­ring van kin­der­por­no­ver­dag­te

Beeld - - Nuus - Ja­na B­rey­ten­bach

Die mi­nis­ter van jus­ti­sie moet nou fi­naal be­sluit of ’n man van die noor­de­li­ke voor­ste­de van Kaap­stad aan die VSA uit­ge­le­wer gaan word weens die ver­sprei­ding van kin­der­por­no­gra­fie.

Dít volg na­dat dié pa van twee se ap­pèl teen sy uit­le­we­ring Vry­dag in die hoog­ge­regs­hof in die Wes-Kaap mis­luk het.

Die ge­trou­de 41-ja­ri­ge da­tap­ro- gram­meer­der by die Stad Kaap­stad is in No­vem­ber 2014 in heg­te­nis ge­neem na­dat ’n ge­hei­me a­gent hom in ’n lok­val ge­vang het.

Die A­me­ri­kaan­se o­wer­he­de wil hom uit­ge­le­wer hê op agt aan­klag­te van die uit­bui­ting van min­der­ja­ri­ges en die ver­sprei­ding van kin­der­por­no­gra­fie.

Die man het die be­weer­de oor­tre­dings in Kaap­stad ge­pleeg, maar dit is oor die in­ter­net na die VSA, spe­si­fiek die deel­staat Mai­ne, ver­sprei.

Die po­li­sie het so­wat 120 000 van die man se e-pos­se on­der­skep wat hy in 2014 ge­stuur het.

Dit be­vat meest­al beeld­ma­te- ri­aal van gra­fie­se kin­der­por­no­gra­fie.

Land­dros An­dré Groe­ne­wald het in Ju­lie 2015 in die land­dros­hof in Kuils­ri­vier ge­las dat die man uit­ge­le­wer mag word.

Die be­skul­dig­de het Groe­ne­wald se be­slis­sing op ap­pèl na die hoog­ge­regs­hof ge­neem waar reg­ter Pa­tric Gam­ble en waar­ne­men­de reg­ter Mi­cha­el Do­nen dit Vry­dag van die hand ge­wys het.

Hul­le het ge­sê as die be­skul­dig­de in die toe­koms in Suid- A­fri­ka ook aan­ge­kla word, sal hy ’n swaar straf ont­vang.

“In­dien die be­we­rings teen die be­skul­dig­de waar is, het hy min­der­ja­ri­ge kin­ders ge­mo­les­teer, kin­ders wat hy in­tiem ge­ken het, so­wel as ha­we­lo­se kin­ders wat hy deur mid­del van lek­ker­nye en geld van die stra­te van die noor­de­li­ke voor­ste­de ge­lok het.

“Die fa­mi­lies van die slag­of­fers het die reg om pre­sies te weet wat ge­beur het so­dat die slag­of­fers die reg­te be­han­de­ling kan kry,” het hul­le ge­sê.

“Ons is eg­ter stom­ge­slaan dat die po­li­sie nie die be­skul­dig­de aan­ge­kla het nie en (glo) dat daar geen re­de was om die wa­gen-kyk-spe­le­tjie met die uit­le­we­rings­aan­soek te speel nie.”

) Om­dat die man nog nie op die aan­klag­te teen hom ge­pleit het nie en om­dat min­der­ja­ri­ges by die saak be­trok­ke is, mag sy naam nie be­kend ge­maak word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.