Geen A­fri­kaans by Mit­subis­hi

Beeld - - Nuus -

A­lex F­lem­ming was nie ge­luk­kig met Mit­subis­hi se diens nie.

“My voer­tuig was ver­le­de maand vir ’n diens by Mit­subis­hi in Bloem­fon­tein. Soos ge­woon­lik het hul­le my ’n paar dae la­ter ge­bel om te hoor of ek te­vre­de met hul diens is.

“Ek het in A­fri­kaans ge­praat en die per­soon van Mit­subis­hi het ge­sê ek moet En­gels praat. Ek het aan­ge­dring om in A­fri­kaans te praat waar­na die foon in my oor neer­ge­sit is. Ek is nie ge­luk­kig met die wy­se waar­op hul­le my be­han­del het nie.”

Tot u Diens het F­lem­ming se klag­te on­der Mit­subis­hi se aan­dag ge­bring. Hul­le het hom om ver­sko­ning ge­vra en ge­sê daar sal teen die be­trok­ke per­so­neel­lid op­ge­tree word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.