Wen­ke wat werk

Beeld - - Nuus -

Daar is ’n he­le paar voor­waar­des waar­aan ’n paar­tjie moet vol­doen om as ge­troud be­stem­pel te word. . Al­bei par­tye moet in po­si­sie wees om ’n kon­trak te kan sluit en die be­hoef­te hê om te trou. Dit sal ge­woon­lik be­te­ken al­bei par­tye moet ten min­ste 18 jaar oud wees. Daar is wel bui­ten­ge­wo­ne om­stan­dig­he­de waar ’n jon­ger per­soon toe­ge­laat kan word om te trou. . Die par­tye moet vol­gens Suid­A­fri­kaan­se wet­ge­wing toe­ge­laat word om te trou. . In­dien een van die par­tye reeds ge­troud is, kan die wet ’n ver­de­re hu­we­lik ver­bied. Dit kan ook die ge­val wees waar die par­tye te na­by ver­want is. . ’n Ge­re­gis­treer­de be­amp­te moet die hu­we­lik be­ves­tig. . Die hu­we­lik mag nie in ge­heim plaas­vind nie. . Min­stens twee ge­tui­es moet die hu­we­lik by­woon. . Die paar­tjie, ge­tui­es en be­amp­te moet al­mal die trou­re­gis­ter on­der­te­ken. Hier­na moet die paar­tjie elk­een ’n hand­ge­skre­we trou­ser­ti­fi­kaat ont­vang. . Die no­di­ge do­ku­men­ta­sie moet na die de­par­te­ment van bin­ne­land­se sa­ke ge­stuur word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.