Pluim­pies

Beeld - - Nuus -

An­zel van der Vy­ver meen GM, C­res­ta, se diens is on­ver­be­ter­lik. “Ek het nog nooit die vlak van diens met die aan­koop van ’n voer­tuig be­leef soos toe ek ’n bak­kie by GM, C­res­ta, ge­koop het nie. Uit die staan­spoor het Brandon Har­ris, Na­ta­lie van Wyk en A­dri­aan Bor­n­man my be­ïn­druk. Die mees­te han­de­laars is net daar­op uit om ’n voer­tuig te ver­koop, maar by GM was dit an­ders, want hier het al­mal uit hul pad ge­gaan om die pro­ses so aan­ge­naam as moont­lik vir my te maak. Hul­le be­han­del ’n mens be­hoor­lik soos ’n ge­lief­de fa­mi­lie­lid. ’n Groot dan­kie aan al­mal wat met die aan­koop van my voer­tuig be­trok­ke was. Ek kan GM, C­res­ta, be­slis by an­der ver­brui­kers aan­be­veel.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.