’n Groot taak wag

Sny­man neem B­lit­se se kap­tein­skap oor

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

Kaap­stad. – Die B­lits­bok­ke kan ’n op­draan­de stryd ver­wag wan­neer hul­le Vry­dag hul veld­tog in die Parys-toer­nooi van die Wê­reld-se­wes­reeks af­skop.

Suid-A­fri­ka kom in Groep B teen Aus­tra­lië, Bra­si­lië en En­ge­land te staan.

Sy eer­ste wed­stryd is Vry­dag teen En­ge­land, wat ’n maand ge­le­de in Hong­kong die B­lits­bok­ke op ver­ras­sen­de wy­se in dié toer­nooi se groep­fa­se ge­klop het.

Die B­lit­se kom Sa­ter­dag teen Bra­si­lië en Aus­tra­lië te staan.

Die uit­klop­ron­des word Son­dag be­slis en Suid-A­fri­ka sal die keer hoop om plek in die eind­stryd te be­spreek en uit­ein­de­lik ’n twee­de toer­nooi vir die sei­soen te wen.

P­hi­lip Sny­man, nu­we B­lits­bok-kap­tein, het ge­sê hy sien uit na die uit­da­ging om die B­lit­se suk­ses­vol uit ’n moei­li­ke groep tot in ’n eind­stryd aan te voer.

Sny­man, met 35 toer­nooie op sy kerf­stok, is bo die ge­reel­de kap­tein, Ky­le Bro­wn (54 toer­nooie), as lei­er ver­kies.

Die B­lit­se wil graag die diep­te in hul lei­ers­korps ver­sterk, voor­dat hul­le in Au­gus­tus aan die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro deel­neem.

Sny­man het ge­sê dit is vir hom ’n groot eer om as kap­tein aan­ge­wys te word vir die Parys-toer­nooi en daar word ver­wag hy sal vol­gen­de week in Lon­den – in die laas­te toer­nooi in die Wê­reld­reeks – ook die kap­tein wees.

Vol­gens Sny­man is dit vir hom as lei­er ook ’n bo­nus dat Bro­wn in Parys daar sal wees om hom te help om die druk van be­sluit­ne­ming op die veld te deel.

“Ek en Ky­le werk baie goed saam en sy hulp kan hier­die toer­nooi ’n won­der­li­ke een vir ons al­bei maak.

“Jy kan Ky­le maar vra, vir ons is die lei­er­skaps­man­tel nie ’n groot ding nie. Ons wil net as span ons doel­wit­te vir die sei­soen be­reik,” het Sny­man ge­sê.

Vol­gens Bro­wn is hy die een wat ver­skeie ke­re al op Sny­man se raad in be­lang­ri­ke wed­stry­de moes steun en hy is baie bly vir die ge­leent­heid wat sy “goeie v­riend” kry om die B­lit­se aan te voer. Vir Bro­wn is dit ook ’n kans om op per­soon­li­ke as­pek­te van sy spel te fo­kus, want “nie­mand is van ’n plek in die O­lim­pie­se groep ver­se­ker nie”.

“P­hi­lip was meer ke­re as wat jy dink die kap­tein op die veld,” het Bro­wn ge­sê.

“Daar was tye ge­du­ren­de ’n sei­soen waar P­hi­lip, Fran­kie (Hor­ne) of Ce­cil (A­fri­ka) die lei­er­skap moes oor­neem. Dit is hoe ons as span saam­werk en ek is baie ge­luk­kig om sul­ke er­va­re man­ne saam met my op die veld te hê.

“Dié drie man­ne het my in my loop­baan ge­help en ek be­skou P­hi­lip as ’n lei­er van wê- reld­ge­hal­te.”

Om twee van se­wes­rug­by se voor­ste span­ne so vroeg in die Parys-toer­nooi te pak, is vol­gens Sny­man ’n toets wat hy en sy span moet slaag.

“Die groep waar­in ons sal speel, kan mak­lik in Rio die­self­de lyk. Jy kan nie kies teen wie jy in die groep­fa­se wil speel nie, so ons sal dié uit­da­ging moet aan­pak.

Daar is nie meer mak­li­ke wed­stry­de in se­wes­rug­by nie, jy moet el­ke teen­stan­der klop as jy ’n toer­nooi wil wen.”

Suid-A­fri­ka kon nog net een toer­nooi (Kaap­stad) die sei­soen wen, maar Sny­man en Bro­wn be­skou die sei­soen se lys van ver­to­nings steeds as ’n suk­ses.

Fo­to: JA­CO MA­RAIS

P­hi­lip Sny­man sal as kap­tein van die B­lit­se ’n wen­ners­me­dal­je in Parys wil ver­se­ker. Hier druk hy teen Frank­ryk ty­dens De­sem­ber se toer­nooi in Kaap­stad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.