Mos­tert help Bath brons in net­bal­li­ga wen

Beeld - - Sport - – Ru­an Bru­wer

Bloem­fon­tein. – Kar­la Mos­tert se on­der­skep­po­ging in die dood­snik­ke van die wed­stryd was Sa­ter­dag deur­slag­ge­wend in Bath se ver­o­we­ring van die brons­me­dal­je in die En­gel­se Su­per­net­bal­li­ga.

Met die tel­ling 48­48 het Mos­tert on­der­skep, wat tot die wen­doel ge­lei het. Bath het Man­ches­ter in dié stryd om brons met 49­48 ge­klop.

Le­ni­ze Pot­gie­ter het ook ’n groot aan­deel in Bath se wel­slae ge­had. Dié doel­skie­ter het op een na die hoog­te suk­ses­sy­fer (87%) uit 12 spe­lers be­haal. Sa­man­tha Wal­la­ce van Hert­fords­hi­re het 89% suk­ses be­haal en was die S­pe­ler van die Reeks, ter­wyl Mos­tert vir die ti­tel be­noem is.

Pot­gie­ter (Noord­Gau­teng Ja­guars) en Mos­tert (Vry­staat­C­ri­nums) is die na­week in die Bru­tal Fruit­pre­mier­liga in ak­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.