MTN sloer met ant­woor­de

Beeld - - Nuus -

Tes­sa van den Berg meen MTN se diens kan ver­be­ter.

“Ek is in die pro­ses om my sel­foon­kon­trak na ’n an­der ver­skaf­fer te skuif. Der­hal­we moet ek ’n fi­na­le be­ta­ling aan MTN doen voor­dat ek dit kan doen, maar ek suk­kel nou al we­ke om ’n brief by MTN te kry met die be­drag wat ek moet be­taal.

Die re­de hoe­kom ek wil skuif is dat MTN nie die li­mie­te wat ek op my kon­trak in­ge­stel het af­dwing nie. Die ge­volg is dat my maan­de­lik­se re­ke­ning dik­wels ho­ër is as waar­voor ek be­groot het.

Ver­skeie e-pos­se aan MTN het nog nie be­vre­di­gen­de ant­woor­de uit­ge­lok nie.”

Ons het MTN oor Van den Berg se klag­te ge­pols. Sy sê hul­le het haar ge­kon­tak en kon die saak be­vre­di­gend op­los.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.