Ver­wy­sings­nom­mer was ver­keerd

Beeld - - Nuus -

Za­nell Jan­se van Vuur­en was nie te­vre­de met die diens wat sy by A­von ge­kry het nie.

“A­von moes ’n kre­diet aan my toe­staan, maar ná ’n lang ge­suk­kel is dit nog nie ge­doen nie.

Die pro­bleem het ge­kom na­dat ’n ver­keer­de ver­wy­sings­nom­mer vir ’n be­ta­ling ge­bruik is. A­von het al per e-pos be­lo­we die fout sal reg- ge­stel word, maar dit het nog nie ge­beur nie.”

Ons het Jan­se van Vuur­en se klag­te vir A­von ge­stuur. Sy het nou die kre­diet op haar re­ke­ning ge­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.