Mer­ce­des­on­der­deel wel ge­merk

Beeld - - Nuus -

Mat­the­us van der West­hui­zen het ’n vraag oor ’n Mer­ce­des- on­der­deel vir ons ge­stuur.

“Ek het on­langs ’n on­der­deel van my Mer­ce­des by hul­le laat ver­vang.

Ek kon eg­ter nie die ver­vaar­di­ger se naam op die be­trok­ke on­der­deel op­spoor nie. Selfs die be­stuur­der van die werk­win­kel kon dit nie kry nie en was nes ek hier­oor ver­baas.

Dit kom vir my as­of Mer­ce­des nie hul eie on­der­de­le vir her­stel­werk ge­bruik nie.”

Tot u Diens het Mer­ce­des ge­vra om on­der­soek in te stel.

Die on­der­deel waar­na Van der West­hui­zen ver­wys is wel ge­ï­den­ti­fi­seer en dis aan hom uit­ge­wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.