Ki­met­to nie in Ke­nia se voor­lo­pi­ge S­pe­le­groep

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Nai­ro­bi. – Die wen­ner van die vo­ri­ge twee Lon­den­ma­ra­thons, Eluid Kip­cho­ge, het sy plek in Ke­nia se voor­lo­pi­ge groep vir die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro be­spreek.

Vir Dennis Ki­met­to, ma­ra­thon­wê­reld­re­kord­hou­er, was daar ’n skok­weg­la­ting toe die groep eer­gis­ter aan­ge­kon­dig is. S­tan­ley Bi­wott, twee­de in Lon­den, Wes­ley Ko­rir, wen­ner van die jaar se Bos­ton­ma­ra­thon en Dick­son C­hum­ba, voor­ma­li­ge wen­ner van die To­kio­, Eind­ho­ven­ en Ro­me­ma­ra­thon is bo Ki­met­to ver­kies.

On­der die vroue­lang­a­sems het Je­mi­ma Sumg­ong, wen­ner van­jaar in die Lon­den­ma­ra­thon, haar plek be­spreek.

Ke­nia sal drie mans en drie vroue kies om aan die ma­ra­thon in Rio deel te neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.