Watson loof S­teyn en Bro­ad se boul­werk

Beeld - - Sport - – S­port24

Kaap­stad. – Suid­A­fri­ka se Da­le S­teyn en S­tu­art Bro­ad van En­ge­land is die twee bou­lers wat S­ha­ne Watson, voor­ma­li­ge veel­sy­di­ge s­pe­ler van Aus­tra­lië, die mees­te pro­ble­me in toets­krie­ket be­sorg het.

Vol­gens Watson was S­teyn se boul­werk ’n hand­vol vir hom en sy Aus­tra­lie­se span­maats.

“Hy is ge­na­de­loos met die nu­we bal, gee jou niks om te slaan nie en swaai die bal laat weg,” het Watson op K­rie­ket Aus­tra­lië se web­werf ge­sê.

Bro­ad, wat Watson se paal­tjie ver­skeie ke­re in toet­se ge­neem het, is vol­gens die Aus­sie ’n bou­ler wat op e­ni­ge kolf­blad ’n ma­nier vind om jou uit te kry. “Hy het in 2009 op die O­val teen ons vier of vyf paal­tjies laat kan­tel en die wed­stryd op sy kop ge­draai.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.